Hy is die Prys

Deur Yolandie Mostert (Augustus 2023)   Dit is my beminde en dit is my vriend, dogters van Jerusalem (Hgl 5:16c)    In hierdie boodskap bereik ons die einde van die meisie se getuienis; dis haar opsomming van alles wat sy sover gesê het. Haar getuienis was persoonlik en gebasseer op diep intieme kennis van haar […]

Hy is die Onbeskryflike

Deur Yolandie Mostert (Augustus 2023)   Hy is geheel en al die lieflikheid self (Hgl 5:16b)    Die meisie wat die bruid van Jesus verteenwoordig is steeds besig met haar getuienis. Vers 16 is die klimaks van haar beskrywing. Elke faset wat sy tot dusver beskryf het was vir haar persoonlik. Geen woord is vanuit […]

css.php