Deur Yolandie Mostert (Julie 2023) Sy gestalte is soos die Líbanon, uitgesoek soos die seders (Hgl 5:15c) Líbanon is ‘n boomryke bergreeks aan die noordelike grens van Israel. Die woord Líbanon beteken ‘whiteness’ wat natuurlik na die spierwit sneeubedekte pieke verwys. Wanneer die Skrif na iets as wit verwys, dui dit op […]
Deur Yolandie Mostert (Julie 2023) Sy bene rus op voetstukke van fyn goud (Hgl 5:15b) Die vorige faset het gedeel met die standvastige sekerheid wat deur bene en heupe voorgestel word. Die ewige troon van Jesus Christus rus op voetstukke van fyn goud. Hierdie voetstukke is ‘n simbool vir die waarheid. Die woord […]
Deur Yolandie Mostert (Julie 2023) Sy bene is marmerpilare (Hgl 5:15a) Hierdie faset van die karakter van ons Koning behoort ons in die onseker tye waarin ons leef met ongelooflike vrede en sekerheid te vul. Bene en heupe dui op standvastigheid. Stewige en sterk bene sal vas bly staan ongeag. Die woord marmer […]
Deur Yolandie Mostert (Julie 2023) Sy liggaam is bedek met saffierstene (Hgl 5:14c) In die vorige faset het die ivoorliggaam van Jesus die aflegging van Sy lewe verteenwoordig. Dis nodig om daardie konteks in jou gedagtes te hou wanneer ons na die volgende simboliek kyk. In hierdie gedeelte van vers 14 word Sy […]
Deur Yolandie Mostert (Julie 2023) Sy liggaam is ‘n kunswerk van ivoor (Hgl 5:14b) Wanneer ons lees van ivoor in Hooglied, verwys dit altyd na dood en die aflê van ‘n lewe. Daar word na baie edelgesteentes verwys regdeur die Bybel en elkeen van hulle kom uit die aarde. Ivoor is anders. Nou […]
Deur Yolandie Mostert (Julie 2023) Sy hande is ronde stawe van goud, ingevul met chrisoliet (Hgl 5:14a) Ek wil graag vandag se boodskap begin met hierdie gedeelte in Johannes 1. Dis vir my een van die mooiste beskrywings van wie Jesus Christus is. Wanneer ek hierdie gedeelte lees, vul dit my gees met […]
Deur Yolandie Mostert (Junie 2023) Sy lippe is lelies wat van vloeiende mirre drup. (Hgl 5:13c) Daar is soveel wonderlike Skrifgedeeltes en waarhede oor hierdie faset van ons Koning se karakter. Hy is nie sommer net enige hoëpriester nie, Hy word deur die Vader genoem ‘n hoëpriester volgens die orde van Melgisédek. Simboliek […]
Deur Yolandie Mostert (Junie 2023) Sy wange is soos … terrasbeddings van geurige plante. (Hgl 5:13b) Hierdie faset van die karakter van ons Koning behoort ons met opgewondenheid en bewondering te vul. Hy is onpeilbaar. Sy dieptes en rykdom kan nooit uitgeput raak nie. Ons sal nooit op ‘n punt kan kom waar ons […]








