R300.00

Afrikaans, A5 Grootte, 461 Bladsye, Sagteband

Diep skatte in Hooglied is ‘n vers vir vers in diepte studie van die eerste afdeling in Hooglied. Afdeling een strek tot by Hooglied 2:7 wanneer die gordyn op die eerste toneel sak. Dis ‘n boek vir die dapperes wat bereid is om ook diep binne toe te kyk en godsdiens te veruil vir die mooi eenvoud van ‘n lewende verhouding met ons Bruidegom Koning.

css.php